Jenny Slate

Jenny Slate
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 25 Maart 1982 (1982-03-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jenny Slate (gebore 25 Maart 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Obvious Child (2014), The Secret Life of Pets (2016), Zootopia (2016), en Gifted (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne